Posts

Showing posts from May, 2017

Link vir ons les aanbieding

Hierdie is die link na ons les aanbieding in video formaat. https://drive.google.com/file/d/0B_I35SiWPkkvYzV0NHZhaFhaWkk/view?usp=sharing

Autumn Songs for Children - Autumn Leaves are Falling Down - Kids Songs ...

Image

Powerpoint

Die powerpoint is beskikbaar as die skakel gevolg word.   https://drive.google.com/file/d/0B5NjEN_nnaJdVnkzU21VQkV0UjA/view

Lesplan verloop

Maatjies hoe voel die weer gedurende herfs? Dit is koud, maar nie so koud soos in die winter nie. As dit somer is het ons mos gesê dat ons in die somer kortmou klere en kortbroeke dra reg? So wat dink julle gaan ons dan dra as dit nie meer so warm is nie? Ja dit is reg ons gaan langer klere aantrek soos ‘n langmou hemp en ‘n langbroek. As ons na die nattuur kyk en na die blare wat julle op getel het wat dink julle het gebeur? Weet julle nie. Wat se kleur was die bome se blare in die somer? Groen? Ja dis reg. Nou watse kleur is die blare wat julle opgetel het? Bruin, rooi oranje en geel. So wat kan ons sê het gebeur? Ja die blare se kleur het verander dit is reg. Wat nog? Kon julle in die Somer sommer net blare van die grond af optel? Nie? Hoekom nie? O was dit te hoog? So wat het dan nog verander as julle nou die blare kon optel? Ja, dis reg die blare val van die bome af. Julle is sommer slim kindertjies. Maatjies het julle gesien dat party van die plantjies lyk of hulle dood gegaan h

Herfs lesplan

Vak/ Subject HOOFFOKUS / MAIN FOCUS „     Lewensvaardighede / Life Skills √ „     Aanvangsleer / Beginning Knowledge „     Fisiese onderrig / Physical education „     Kreatiewe kunste / Creative arts „     Persoonlike en- sosiale welstand / Personal and social wellbeing GEINTEGREER MET / INTEGRATED WITH „     Tale / Languages √ „     Wiskunde / Mathematics Tema/ Topic KABV KURRIKULUM / CAPS CURRICULUM : Kwartaal 2 Aanvangskennis en persoonlike en sosiale welsyn Herfs *** (RSA, 2011, pp 15-65) Graad/ Grade    R Tyd / Time  60 min Tipe leerder in vooruitsig gestel / Type of learner anticipated Waardes/ Values :      Spesifiseer die verwagte verandering in gedrag / specify the anticipated change in behaviour      Leerders sal meer bewus wees van die seisoene. Hulle sal ook die waarde van die natuur en spesifiek herfs besef. Hulle behoort dinge met herfs te kan assosie