Herfs lesplan
Vak/ Subject HOOFFOKUS / MAIN FOCUS Lewensvaardighede / Life Skills √ Aanvangsleer / Beginning Knowledge Fisiese onderrig / Physical education Kreatiewe kunste / Creative arts Persoonlike en- sosiale welstand / Personal and social wellbeing GEINTEGREER MET / INTEGRATED WITH Tale / Languages √ Wiskunde / Mathematics Tema/ Topic KABV KURRIKULUM / CAPS CURRICULUM : Kwartaal 2 Aanvangskennis en persoonlike en sosiale welsyn Herfs *** (RSA, 2011, pp 15-65) Graad/ Grade R Tyd / Time 60 min Tipe leerder in vooruitsig gestel / Type of learner anticipated Waardes/ Values : Spesifiseer die verwagte verandering in gedrag / specify the anticipated change in behaviour Leerders sal meer bewus wees van die seisoene. Hulle sal ook die waarde van die natuur en spesifiek herfs besef. Hulle behoort dinge met herfs te kan assosie
Comments
Post a Comment